Vrouebelange

Voorsitter: Dr. Erika Müller - 082 308 5794

Projekte, byeenkomste en funksies vir 2019:

Projek

Koördineerder

Wanneer?

1. Groensakke Jan Niemandt park

1 keer per kwartaal

2. Beskuitprojek vir bejaardes - Harmoniehof

Augustus 2019

3. Hanna’s charity (plakkerskampe)

Februarie 2019

4. Dignity Dreams

1 keer per jaar

5. Nelmapius Kleuterskool

Opleiding (1 keer per jaar)

Brandbestryding en noodhulp (1 keer per jaar)

6. Hanna’s skapies 2019

November 2019

7. Individuele “breiers” (kindertruitjies)

Rita Wilken

1 keer per jaar

8. Lenteblomme vir bejaardes

Linda Snyman

September 2019

9. Eetgoed by aftree oorde vir biduur deur Christoph Müller

1 keer per maand

10. Blomme tydens erediens

Gerda Petzer

Byeenkomste

Koördineerder

Wanneer?

1. Opstanding Sondag Gemeente ontbyt

21 April 2019

2. “Kuier- en leer-saam” kans: Baba massering en hantering

Cheryl Immelman en Anneri

18 Mei 2019

3. “Kuier- en leer-saam” kans: Organiese groentetuin en tuin-maak

3 Augustus 2019

4. Groenkloof verjaardag naweek

7 September 2019

5.Wereldbiddag vir vroue. Ontbyt met spreker

10 September 2019

Terugvoer op 2018 en vooruitskouing 2019

Vrouebelange 2019


© NG Kerk Groenkloof 2018