Virtuele Preke en Gesprekke
Weens die COVID-19 pandemie kan ons nie altyd fisies by die Kerk ontmoet nie. Ons besef ook dat nie almal die vrymoedigheid of geleentheid het om Kerk toe te kom nie. Vir hierdie rede hou ons steeds aan om ons preke virtueel beskikbaar te stel. Hieronder is skakels na beide die preke en Woensdag gesprekke wat opgeneem of regstreeks uitgesaai is.
Ons dissemineer ook hierdie preke via ons WhatsApp groep. As u nie reeds deel is van die groep nie, skakel gerus die Kerkkantoor om deel te word.
Klik hier om al die virtuele preke en gesprekke op ons YouTube kanaal te sien.