Nuus

Ons deel hier algemene nuusbrokkies en spesifieke lief en leed sake van die gemeente

Ons is bly om weer saam fisiese eredienste by die Kerk te hou. Dit is elke Sondagoggend om 09h00. Ons vra dat u deurgaans u masker sal aanhou, sosiale afstand sal behou en slegs op aangewese plekke sal sit. Ons nooi al ons jongmense en almal wat jonk van gees is om ook elke Sondagaand om 18h00 ons saamkuier erediens met Waterkloof gemeente se jongmense, by ons kerk, te kom ervaar.

Ons dissemineer ook ons preke via ons WhatsApp groep. As u nie reeds deel is van die groep nie, skakel gerus die Kerkkantoor om deel te word. U kan op hierdie manier op hoogte bly van die gemeente werksaamhede en die preke ‘lewendig’ of regstreeks kyk.

WÊRELDBIDDAG VIR VROUE SUID-AFRIKA

Klik op die ikoon vir verdere inligting

HANNA SKAPIES

Klik op die ikoon om 'n brief van Hanna Charity and Empowerment Foundation te sien


VROUEBELANGE

Sien 'n brief van Nellmapius hier

(klik op die ikoon om die brief oop te maak)


NUWE EPOSLYS!

Sien hier meer oor ons nuwe eposlys. Stuur 'n epos aan greefwj@unisa.ac.za om op te teken.

(klik op die ikoon om dit volskerm oop te maak)



VIDEO:

Video geneem deur Ds Christoph Müller (vanaf die Kerk se dak) van die vliegtuie tydens presidensiële inhuldiging

Vliegtuie.mp4


Praatkafee oor Belydenisskrifte:

Tydens die praatkafee op 5 Augustus 2018, het Prof Johan van der Merwe met ons gesels oor die Belydenisskrifte. Klik gerus op die ikoon om die aanbieding oop te maak.

WaterLoss praatjie:

Op 5 Augustus bied NG Groenkloof ‘n praatjie aan oor water bestuur en -besparing (Water Management in the Gauteng Region) deur Mnr Ronnie McKenzie. Sien hieronder twee video’s van die praatjie (opgeneem by ander geleenthede).


© NG Kerk Groenkloof 2022