Erediens tye
Eredienste: 09h00 - ons vra dat u deurgaans u masker sal aanhou, sosiale afstand sal behou en slegs op aangewese plekke sal sit.
Kinderkerk: Tydens erediens
Aanddienste: 18h00 - 'n diens saam met Waterkloof gemeente wat veral fokus op jongmense en almal wat jonk van gees is. (Alle tieners van graad 7 tot 12 moet ook asb die aanddienste bywoon aangesien die kategese vir die groepe na die diens aangebied word)
Kategese: Net na die aanddiens
Sustersbybelstudie: Dinsdag 09h00, Woensdag 08h30 en Donderdag 08h30
Doop: Eerste Sondag van die maand. Sien meer hier.