Gesamentlike werksaamhede


Doop en Troues

Tref asseblief reëlings twee maande voor die tyd met die Leraar en kerkkantoor.

Doop: Eerste Sondag van die maand.

Begrafnisse en Gedenkmuur

Begrafnisse: Sien asseblief aangehegte informasie en vorm

Gedenkmuur: Indien u belangstel om ‘n nis te koop skakel die kerkkantoor vir ‘n afspraak. Die koste is R2.500 waarin twee kissies bewaar kan word. Afbetaling kan gereël word.

Begrafnis Reëlings Groenkloof.doc


© NG Kerk Groenkloof 2022