Virtuele samesyn

Alhoewel COVID-19 beteken dat in ons gemeente daar nie eredienste of ander byeenkomste by die kerkgebou gaan plaasvind in die volgende ruk nie, beteken dit nie dat ons as geloofsgemeenskap van mekaar afgesonder gaan wees of word nie. Vind asseblief hieronder skakels na preke en praatjies.

U kan die videos volskerm-wyse oopmaak (deur die ikoon regs onder in die hoek te klik). U kan ook die skakel kopieer om dit via YouTube te sien (waar u dit kan aflaai vir latere besigtiging).

Week gesprek: Woensdag 3 Junie

Preek: 31 Mei

Week gesprek: 27 Mei

Preek: 24 Mei

Week gesprek: Woensdag 20 Mei

Preek: 17 Mei

Week gesprek: Woensdag 13 Mei

Preek: 10 Mei

Week gesprek: Woensdag 6 Mei

Preek: 03 Mei

Week gesprek: Woensdag 29 April

Die video waarna Dr Botha van Aarde verwys in hierdie video, is hier te vinde: https://www.youtube.com/watch?v=4FB--BOyTiU

Preek: 26 April

Week gesprek: Woensdag 22 April

Preek: 19 April

Week gesprek: Woensdag 15 April

Opstandingsondag: 12 April

Nagmaal: Donderdag 9 April

Week gesprek: 8 April

Preek: Sondag 5 April

Week gesprek: 1 April

Preek: Sondag 29 Maart

Week gesprek: 26 Maart

Preek: Sondag 22 Maart

Virtuele kollekte

Bankbesonderhede:

Absa, Brooklyn.

Takkode: 335345

Rekeningnommer: 1500590307

SnapScan:

Klik hier vir SnapScan instruksies


© NG Kerk Groenkloof 2020